Onvoorbereide Redenaars Voorbeelde
Gr. 6-7
‘n Pakket van 5 onvoorbereide toesprake – elkeen met ‘n ander onderwerp
Die ATKV poog om onderwerpe vir die onvoorbereide afdeling daar te stel wat relevant en ouderdomsverwant is.
Weet jy wat is relevant en ouderdomsverwant vir Graad 6 – 7 leerders?
Ster Redenaars gee jou 'n voorsprong met 5 onvoorbereide toesprake wat almal voldoen aan hierdie vereistes asook 'n raamwerk ( ``Templante``) wat jy kan uitdruk en elke keer daarop oefen.
Daar is ook een oefen onderwerp met 'n ``bron pakkie`` van drie bronne.
Deur hierdie pakket aan te skaf, kan jy leer wat is relevant en hoe jou toespraak moet lyk om 'n ster toespraak te wees wat sal uitstaan die dag van die kompetisie.
Hierdie toesprake sal jou inspireer om voor te berei deur aan nog onderwerpe te werk want wanneer jy weet wat is reg en wat nie, raak onvoorbereide toesprake sommer maklik.
Ster Redenaars stel slegs 'n BEPERKTE AANTAL VAN HIERDIE PAKKETTE beskikbaar. Bestel nou om teleurstelling te voorkom.
Jou pakket is onmiddellik beskikbaar en word aan jou ge-e-pos.
Vul die bestel vorm in om jou ONVOORBEREIDE REDENAARS PAKKET te bestel. Ster Redenaars sal die nodige bankdetail aan jou e-pos indien daar pakkette beskikbaar is. Doen 'n EFT en stuur die bewys van betaling aan ons.
Bestel Hier