Onvoorbereide

Toesprake

Ster Redenaars verskaf twee Onvoorbereide Redenaars Toespraak Pakkette vir Graad 6 en 7

Bestel Hier

Onvoorbereide Redenaars Pakket

Gr. 6-7

‘n Stap vir stap gids wat jou voorberei vir onvoorbereide redenaars

n Graad 6 – 7 trap die ATKV redenaarskompetisie nog ‘n trappie op want elke deelnemer moet nou ook ‘n volledige onvoorbereide toespraak lewer nadat hy/sy die voorbereide toespraak rondte voltooi het.

Hierdie afdeling skei die kaf van die koring maar moenie bang wees nie – Ster Redenaars het net die oplossing vir jou.

Onthou! Punte vir onvoorbereid kan jou maak of breek daarom is dit van die uiterste belang om te weet hoe om vir hierdie belangrike toespraak voor te berei en ook hoe om die toespraak op die dag van die kompetisie te skryf.

Die punt wat aan onvoorbereide toegeken word in die eerste rondte is 70% van die finale punt. Dus tel die voorbereide toespraak slegs 30%. Op die semifinale tel dit reeds 75% en op finaal 80%.

Kan jy as redenaar dus bekostig op nie die onvoorbereide redenaarspakket aan te skaf nie? NEE! Maar jy moet opskud want daar is slegs 'n BEPERKTE AANTAL PAKKETTE BESKIKBAAR.

Jou pakket is onmiddellik beskikbaar en word aan jou ge-e-pos.

Vul die bestel vorm in om jou ONVOORBEREIDE REDENAARS PAKKET te bestel. Ster Redenaars sal die nodige bankdetail aan jou e-pos indien daar pakkette beskikbaar is. Doen 'n EFT en stuur die bewys van betaling aan ons.

Koste: R 1 200.00

Onvoorbereide Redenaars Voorbeelde

Gr. 6-7

‘n Pakket van 5 onvoorbereide toesprake – elkeen met ‘n ander onderwerp

Die ATKV poog om onderwerpe vir die onvoorbereide afdeling daar te stel wat relevant en ouderdomsverwant is.

Weet jy wat is relevant en ouderdomsverwant vir Graad 6 – 7 leerders?

Ster Redenaars gee jou 'n voorsprong met 5 onvoorbereide toesprake wat almal voldoen aan hierdie vereistes asook 'n raamwerk ( ``Templante``) wat jy kan uitdruk en elke keer daarop oefen.

Daar is ook een oefen onderwerp met 'n ``bron pakkie`` van drie bronne.

Deur hierdie pakket aan te skaf, kan jy leer wat is relevant en hoe jou toespraak moet lyk om 'n ster toespraak te wees wat sal uitstaan die dag van die kompetisie.

Hierdie toesprake sal jou inspireer om voor te berei deur aan nog onderwerpe te werk want wanneer jy weet wat is reg en wat nie, raak onvoorbereide toesprake sommer maklik.

Ster Redenaars stel slegs 'n BEPERKTE AANTAL VAN HIERDIE PAKKETTE beskikbaar. Bestel nou om teleurstelling te voorkom.

Jou pakket is onmiddellik beskikbaar en word aan jou ge-e-pos.

Vul die bestel vorm in om jou ONVOORBEREIDE REDENAARS PAKKET te bestel. Ster Redenaars sal die nodige bankdetail aan jou e-pos indien daar pakkette beskikbaar is. Doen 'n EFT en stuur die bewys van betaling aan ons.

Koste: R 1 000.00