Ster Redenaars

Debat Bestelvorm

    Naam & Van

    Jou E-Pos

    Jou Kontaknommer

    Datum Benodig

    Ouderdomsgroep

    Vir watter kompetisie is die debat?

    Aantal Spanlede

    Graad Van Leerders(s)

    Geslag Van Spanlede

    Skryf ons vir die hele span of net ‘n individu?

    Indien ‘n individu – is dit die 1ste, 2de of 3de spreker?

    Voorgeskrewe tyd vir die konstruktiewe toespraak?

    Wat is die debatsonderwerp?

    Voorstaanders of Teenstaanders?

    Wat van die debat versoek julle?

    Wat is die debatteerder(s) se argument(e)?

    Addisionele Inligting

    * Required Fields

    Neem asseblief kennis van die volgende voorwaardes en terme:

    'n Bestelling kan 10 - 14 dae neem voor voltooiing.

    Ster Redenaars mag u bestelling afkeur maar ons sal u onmiddellik per e-pos inlig indien dit die geval is.

    U sal 'n gekwoteerde prys ontvang binne 48 uur nadat ons u versoek ontvang het en die nodige inligting van u ontvang het. (addisionele e-pos kommunikasie mag dalk plaasvind)

    Geen tyd sal aan u bestelling bestee word alvorens u nie die gekwoteerde bedrag betaal het nie.

    U kry gebruiksreg van die debat vir 12 maande waarna dit weer Ster Redenaars se eiendom word.

    Geen debat of dele van ‘n debat mag deur u of enige ander derde party verkoop of weer gebruik word nie.

    Ons kan nie u bestelling omruil vir 'n ander debat nie.

    Indien u 'n ander debat versoek, sal u weer die nodige kostes moet aangaan.

    Geen telefoniese kommunikasie kan plaasvind nie.

    Hierdie voorwaardes en terme is nie onderhandelbaar nie.