Hierdie toespraak is uniek en word geskryf slegs vir jou kind.
Jy kry allenreg in die land op die redenaarstoespraak vir die jaar.
Die toespraak word geskryf volgens die ATKV reëls en regulasies.
Inleiding, 3 argumente met geloofwaardige bronne, samevatting en slot.
Die inhoud en bronne is toepaslik op die ouderdom en vlak van die kind.
Volg die betaalprosedure en vul die bestelvorm in.
Jy het alleenreg op hierdie toespraak vir 2025.
Voorwaardes en terme:
Dit kan 3 – 6 weke neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering.
STERREDENAARS formuleer ‘n onderwerp vir jou indien jy nie ‘n onderwerp invul nie.
STERREDENAARS formuleer 3 argumente indien ons nie 3 geldige, oorredende argumente van u ontvang nie.
Geen toespraak mag oorgedra of herverkoop word aan ‘n derdeparty nie.
STERREDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir toesprake wat u met ‘n derdeparty deel. Maak seker u stuur nie die toespraak na iemand anders nie.
Geen veranderings word na die tyd aan die toespraak gemaak nie.
Indien daar nie ‘n betaling vir die toespraak ontvang word nie, sal ons aanneem dat u nie belangstel om voort te gaan met die bestelling nie. Geen betaling, geen toespraak.
STERREDENAARS kan u ook nie terugbetaal as u nie van u toespraak “hou” nie want dan is die idee en die inhoud reeds deur u besigtig.
Reviews
There are no reviews yet.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.