ATKV Redenaarstoespraak Graad 8-9 (Land)

R2000.00

  • Die tydsduur van die toespraak is 5 – 7 min.
  • Hierdie toespraak is uniek en word geskryf slegs vir jou kind.
  • Jy kry allenreg in die land op die redenaarstoespraak vir die jaar.
  • Die toespraak word geskryf volgens die ATKV reëls en regulasies.
  • Inleiding, 3 argumente met geloofwaardige bronne, samevatting en slot.
  • Die inhoud en bronne is toepaslik op die ouderdom en vlak van die kind.
  • Volg die betaalprosedure en vul die bestelvorm in.
  • Jy het alleenreg op hierdie toespraak vir 2024.
  • Dit kan 3 – 6 weke neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering

Out of stock

Description

Voorwaardes en terme:

  • Dit kan 3 – 6 weke neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering
  • STERREDENAARS formuleer ‘n onderwerp vir jou indien jy nie ‘n onderwerp invul nie.
  • STERREDENAARS formuleer 3 argumente indien ons nie 3 geldige, oorredende argumente van u ontvang nie.
  • Geen toespraak mag oorgedra of herverkoop word aan ‘n derdeparty nie.
  • STERREDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir toesprake wat u met ‘n derdeparty deel.  Maak seker u stuur nie die toespraak na iemand anders nie.
  • Geen veranderings word na die tyd aan die toespraak gemaak nie.
  • Indien daar nie ‘n betaling vir die toespraak ontvang word nie, sal ons aanneem dat u nie belangstel om voort te gaan met die bestelling nie. Geen betaling, geen toespraak.
  • STERREDENAARS kan u ook nie terugbetaal as u nie van u toespraak “hou” nie want dan is die idee en die inhoud reeds deur u besigtig.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.