Hierdie afdeling is NIE vir bestellings vir die ATKV Onderwerpe nie.
Die tydsduur van die toespraak is 2 – 3 min.
Het jy die afdelings onder “ATKV Redenaars” gelees?
Indien jy seker is dat die toespraak wat jy wil bestel nie daaronder val nie, kan jy hier ‘n toespraak bestel.
Hierdie toespraak gee u alleenreg in die skool en is dus nie geskik vir kompetisie doeleindes nie.
Hierdie toesprake is kreatief of informatief en nie beredenerend nie maar kan wel bronne bevat.
Bedankings-, verwelkomings- en ander formele toesprake val ook in hierdie afdeling.
Samesprake (dialoog) vir klas deelname skryf ons ook.
Storievertelling val ook hieronder.
Indien daar dus slegs ‘n kreatiewe of informatiewe toespraak verwag word, dan is hierdie die regte afdeling om te bestel.
Vul asseblief die lengte van die toespraak in op die bestelvorm.
Gee agtergrond inligting onder “Addisionele Inligting” om die omvang van die toespraak duidelik te maak vir ons skrywers.
Voorwaardes en terme:
Dit kan 2 – 3 WERKSDAE neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering.
Geen toespraak mag herverkoop of oorgedra word aan ‘n derde party nie.
STER REDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir ‘n toespraak wat u met ‘n derde party deel. Maak seker u stuur nie u toespraak aan iemand anders nie.
Geen veranderings word na die tyd aan toesprake aangebring nie.
Indien daar geen betaling vir die toespraak ontvang word nie sal ons aanneem dat u nie met die bestelling wil voortgaan nie. Geen betaling, geen toespraak.
STER REDENAARS kan u ook nie terugbetaal vir die toespraak indien u nie daarvan “hou” nie want dan is die idee en inhoud reeds deur u besigtig.
LET WEL:
KOOP SLEGS ‘N HIERDIE TOESPRAAK INDIEN JY 100% SEKER IS DAT DIT NIE VIR ATKV of ENIGE ANDER KOMPETISIE DOELEINDES IS NIE EN SLEGS BINNE KLAS- OF SKOOLVERBAND GAAN WEES.
Reviews
There are no reviews yet.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.