Description
- Hierdie afdeling is NIE vir bestellings vir die ATKV Onderwerpe nie.
- Die tydsduur van die toespraak is 2 – 3 min.
- Het jy die afdelings onder “ATKV Redenaars” gelees?
- Indien jy seker is dat die toespraak wat jy wil bestel nie daaronder val nie, kan jy hier ‘n toespraak bestel.
- Hierdie toespraak gee u alleenreg in die skool en is dus nie geskik vir kompetisie doeleindes nie.
- Hierdie toesprake is kreatief of informatief en nie beredenerend nie maar kan wel bronne bevat.
- Bedankings-, verwelkomings- en ander formele toesprake val ook in hierdie afdeling.
- Samesprake (dialoog) vir klas deelname skryf ons ook.
- Storievertelling val ook hieronder.
- Indien daar dus slegs ‘n kreatiewe of informatiewe toespraak verwag word, dan is hierdie die regte afdeling om te bestel.
- Vul asseblief die lengte van die toespraak in op die bestelvorm.
- Gee agtergrond inligting onder “Addisionele Inligting” om die omvang van die toespraak duidelik te maak vir ons skrywers.
Voorwaardes en terme:
- Dit kan 2 – 3 WERKSDAE neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering.
- Geen toespraak mag herverkoop of oorgedra word aan ‘n derde party nie.
- STER REDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir ‘n toespraak wat u met ‘n derde party deel. Maak seker u stuur nie u toespraak aan iemand anders nie.
- Geen veranderings word na die tyd aan toesprake aangebring nie.
- Indien daar geen betaling vir die toespraak ontvang word nie sal ons aanneem dat u nie met die bestelling wil voortgaan nie. Geen betaling, geen toespraak.
- STER REDENAARS kan u ook nie terugbetaal vir die toespraak indien u nie daarvan “hou” nie want dan is die idee en inhoud reeds deur u besigtig.
LET WEL:
- KOOP SLEGS ‘N HIERDIE TOESPRAAK INDIEN JY 100% SEKER IS DAT DIT NIE VIR ATKV of ENIGE ANDER KOMPETISIE DOELEINDES IS NIE EN SLEGS BINNE KLAS- OF SKOOLVERBAND GAAN WEES.





Reviews
There are no reviews yet.