Your basket is currently empty!
R325.00
Oefen Jou Lagspier end ander versies
Hier is die heel nutste Afrikaanse kinderversie boek op die mark!
‘n Boek vol lekker, lawwe, deeglik beproefde Afrikaanse kinderverse vir die planke, met illustrasies wat elke gedig laat lewe.
Indien jy opsoek is na trokke vol humor vir jou volgende optrede, bestel die beste boek met 126 splinternuwe versies vir kinders tussen 5 en 14 jaar oud.
R250 +
R60 Posgeld +
R15 Koevert
Totaal: R325
Geskryf deur: Santie Mostert en Lila Botha
Geillustreer deur: Nina Mostert end Alice Botha
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.