Description
ALLE CVO, RADIKALE REDENAARS, PRAAT MET PASSIE EN ANDER REDENAARSTOESPRAKE VIR KOMPETISIES, SKOOL- EN KLASVERBAND
- Hierdie afdeling is NIE vir bestellings vir die ATKV Onderwerpe nie.
- Die tydsduur van die toespraak is 2 – 4 min. (indien u kind se toespraak nie binne hierdie tydgleuf val nie, moet u dit asseblief vir ons aandui op die bestelvorm onder “addisionele inligting)
- Hierdie toespraak is UNIEK en word SLEGS vir jou kind geskryf.
- U het alleenreg op hierdie toespraak vir die jaar.
- Die toespraak word geskryf volgens die standaard reëls en regulasies wat normaalweg van toepassing is op redenaartoesprake.
- Inleiding, 3 argumente met geloofwaardige bronne, samevatting en slot.
- Die inhoud en bronne is toepaslik op die ouderdom en vlak van die kind.
- Volg die betaalprosedure en vul die bestelvorm in.
Voorwaardes en terme:
- Dit kan 7 – 10 dae neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering.
- Dui asseblief die tema van die toespraak duidelik aan.
- STERREDENAARS formuleer ‘n onderwerp indien u nie ‘n onderwerp invul nie.
- STERREDENAARS formuleer 3 argumente indien ons nie 3 geldige, oorredende argumente van u ontvang nie.
- Geen toespraak mag oorgedra of herverkoop word aan ‘n derdeparty nie.
- STERREDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir toesprake wat u met ‘n derdeparty deel. Maak seker u stuur nie die toespraak na iemand anders nie.
- Geen veranderings word na die tyd aan die toespraak gemaak nie.
- Indien daar nie ‘n betaling vir die toespraak ontvang word nie, sal ons aanneem dat u nie belangstel om voort te gaan met die bestelling nie. Geen betaling, geen toespraak.
- STERREDENAARS kan u ook nie terugbetaal as u nie van u toespraak “hou” nie want dan is die idee en die inhoud reeds deur u besigtig.
LET WEL:
**KOOP SLEGS DIE TOESPRAAK INDIEN JY 100% SEKER IS DAT DIT NIE VIR ATKV IS NIE.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.