Redenaarstoespraak Graad 4-5

R900.00

ALLE CVO, RADIKALE REDENAARS, PRAAT MET PASSIE EN ANDER REDENAARSTOESPRAKE VIR KOMPETISIES, SKOOL- EN KLASVERBAND

  • Hierdie afdeling is NIE vir bestellings vir die ATKV 2024 onderwerpe nie.
  • Die tydsduur van die toespraak is 3 – 5 min. (indien u kind se toespraak nie binne hierdie tydgleuf val nie, moet u dit asseblief vir ons aandui op die bestelvorm onder “addisionele inligting)
  • Hierdie toespraak is UNIEK en word SLEGS vir jou kind geskryf.
  • U het alleenreg op hierdie toespraak vir die jaar.
  • Die toespraak word geskryf volgens die standaard reëls en regulasies wat normaalweg van toepassing is op redenaartoesprake.
  • Inleiding, 3 argumente met geloofwaardige bronne, samevatting en slot.
  • Die inhoud en bronne is toepaslik op die ouderdom en vlak van die kind.
  • Volg die betaalprosedure en vul die bestelvorm in.
Quantity

Description

Voorwaardes en terme:
  • Dit kan 7 – 10 dae neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering.
  • Dui asseblief die tema van die toespraak duidelik aan.
  • STERREDENAARS formuleer ‘n onderwerp indien u nie ‘n onderwerp invul nie.
  • STERREDENAARS formuleer 3 argumente indien ons nie 3 geldige, oorredende argumente van u ontvang nie.
  • Geen toespraak mag oorgedra of herverkoop word aan ‘n derdeparty nie.
  • STERREDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir toesprake wat u met ‘n derdeparty deel.  Maak seker u stuur nie die toespraak na iemand anders nie.
  • Geen veranderings word na die tyd aan die toespraak gemaak nie.
  • Indien daar nie ‘n betaling vir die toespraak ontvang word nie, sal ons aanneem dat u nie belangstel om voort te gaan met die bestelling nie. Geen betaling, geen toespraak.
  • STERREDENAARS kan u ook nie terugbetaal as u nie van u toespraak “hou” nie want dan is die idee en die inhoud reeds deur u besigtig.

LET WEL:
**KOOP SLEGS DIE TOESPRAAK INDIEN JY 100% SEKER IS DAT DIT NIE VIR ATKV IS NIE.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.