Ster Redenaars

Skooltake Bestelvorm

    Naam & Van*

    Jou E-Pos*

    Jou Kontaknommer*

    Datum Benodig*

    Graad Van Leerder

    Die spesifieke opdrag soos deur die onderwyser deurgegee

    Addisionele instruksies

    Neem ‘n foto of skandeer die opdrag

    * Required Fields

    Neem asseblief kennis van die volgende voorwaardes en terme:

    Aangesien die hulp met die taak in elektroniese formaat aan u gestuur word, kan ons slegs die inhoud (of gedeeltes van die inhoud) verskaf – dus nie plakkate, hulpmiddels wat die taak moet vergesel, ens, nie.

    Indien u nie ‘n spesifieke opdrag of genoegsame inligting verskaf nie, kan ons u nie kwoteer nie.

    Ster Redenaars sal eers betaling versoek alvorens daar aan die taak gewerk word. Geen betaling, geen taak.

    Ster Redenaars is onder geen verpligting om u versoek vir ‘n taak te voltrek nie maar onderneem om u te antwoord op u versoek binne 24 uur.