ATKV Klastoespraak Graad 4-5 (Skool)

R400.00

  • Die tydsduur: 1 – 2 min.
  • Hierdie is ‘n KORTER toespraak vir ‘n klasmondeling.
  • Hierdie toespraak word vooraf geskryf met ‘n vasgestelde tema en ‘n onderwerp en word gedeel met kinders in ander skole.
  • Jy het dus GEEN keuse rakend die tema of die onderwerp nie maar dit is wel een van die temas, met ‘n toepaslike onderwerp, soos voorgeskryf deur die ATKV.
  • Die toespraak bestaan uit ‘n inleiding, slegs EEN argument met ‘n bron, samevatting en ‘n slot.
  • NEEM KENNIS: Hierdie toespraak kan NIE gebruik word om aan die ATKV uitdunrondtes of kompetisie deel te neem nie.
  • Die skool gee gewoonlik ATKV onderwerpe vir die eerste kwartaal se mondelingpunt in Afrikaans.
  • Die onderwyser kies normaalweg die kinders met die hoogste punte in die klas vir verdere deelname aan die ATKV Redenaarskompetisie.
  • Hierdie toespraak kan SLEGS in klasverband gebruik word en is vir die kind wat graag ‘n goeie mondelingpunt wil behaal.
  • Om aan ATKV deel te neem sal ‘n addisionele, volledige toespraak bestel moet word.
  • Jy kry SLEGS alleenreg in jou SKOOL met hierdie toespraak. Hierdie toespraak, of gedeeltes van die toespraak, word gedeel met kinders in ander skole.
  • Jy kan NIE BUITE JOU SKOOL deelneem met hierdie toespraak nie.
  • Indien twee kinders dieselfde toespraak lewer by ‘n kompetisie of uitdunrondtes, sal BEIDE kinders GEDISKWALIFISEER word. Moet dus nie ‘n kans waag nie!
  • Toespraak sal binne 24uur gestuur word
Quantity

Description

Let wel:

  • Ons kry daagliks ouers wat laat weet dat hulle nie beplan het om aan ATKV deel te neem nie, dat die kind NOG NOOIT deurgedring het nie en daarom het hulle op die goedkoper “klastoespraak” besluit.
  • Die kind word skielik hierdie jaar gekies en HOE NOU GEMAAK?
  • Die kind kan NIE verder aan die ATKV rondtes met ‘n “Klastoespraak – Alleenreg in die SKOOL” gaan deelneem nie.
  • Goedkoop word nou DUURKOOP want jy sal nou ‘n “ATKV redenaarstoespraak – Alleenreg in die LAND” toespraak nou moet aanskaf.
  • KOOP SLEGS DIE GOEDKOPER TOESPRAAK INDIEN JY UITSLUITLIK BINNE SKOOLVERBAND GAAN DEELNEEM. DIT IS SLEGS VIR ‘N GOEIE MONDELINGPUNT.

Voorwaardes en terme:

  • Toespraak sal binne 24uur gestuur word
  • Geen toespraak mag oorgedra of herverkoop word aan ‘n derdeparty nie.
  • STERREDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir toesprake wat u met ‘n derdeparty deel. Maak seker u stuur nie die toespraak na iemand anders nie.
  • Geen veranderings word na die tyd aan die toespraak gemaak nie.
  • Indien daar nie ‘n betaling vir die toespraak ontvang word nie, sal ons aanneem dat u nie belangstel om voort te gaan met die bestelling nie. Geen betaling, geen toespraak.
  • STERREDENAARS kan u ook nie terugbetaal as u nie van u toespraak “hou” nie want dan is die idee en die inhoud reeds deur u besigtig.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.