Description
- Die tydsduur van die toespraak is 5 – 7 min.
- Hierdie toespraak is uniek en word geskryf slegs vir jou kind.
- Jy kry allenreg in die land op die redenaarstoespraak vir die jaar.
- Die toespraak word geskryf volgens die ATKV reëls en regulasies.
- Inleiding, 3 argumente met geloofwaardige bronne, samevatting en slot.
- Die inhoud en bronne is toepaslik op die ouderdom en vlak van die kind.
- Volg die betaalprosedure en vul die bestelvorm in.
- Jy het alleenreg op hierdie toespraak vir 2026.
Voorwaardes en terme:
- Dit kan 3 – 6 weke neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering
- STERREDENAARS formuleer ‘n onderwerp vir jou indien jy nie ‘n onderwerp invul nie.
- STERREDENAARS formuleer 3 argumente indien ons nie 3 geldige, oorredende argumente van u ontvang nie.
- Geen toespraak mag oorgedra of herverkoop word aan ‘n derdeparty nie.
- STERREDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir toesprake wat u met ‘n derdeparty deel. Maak seker u stuur nie die toespraak na iemand anders nie.
- Geen veranderings word na die tyd aan die toespraak gemaak nie.
- Indien daar nie ‘n betaling vir die toespraak ontvang word nie, sal ons aanneem dat u nie belangstel om voort te gaan met die bestelling nie. Geen betaling, geen toespraak.
- STERREDENAARS kan u ook nie terugbetaal as u nie van u toespraak “hou” nie want dan is die idee en die inhoud reeds deur u besigtig.





Reviews
There are no reviews yet.