Klastoespraak Graad 10-12 (1-2 min)

R400.00

  • Hierdie afdeling is NIE vir bestellings vir die ATKV 2024 onderwerpe nie.
  • Die tydsduur van die toespraak is 1 – 2 min.
  • Neem asseblief kennis:  Die skool gee gewoonlik ATKV onderwerpe vir die eerste kwartaal se mondelingpunt in Afrikaans.
  • Indien jou kind dus met ‘n opdrag vir ‘n toespraak by die huis aankom, lees eers die informasie oor ATKV Redenaars voordat jy jou bestelling plaas.
  • Indien dit nie ‘n ATKV tema is nie, gebruik die bestelvorm hieronder om te bestel.
  • Hierdie toespraak bevat ‘n inleiding, 1 argument en ‘n bron(ne), ‘n samevatting en ‘n slot.
  • Hierdie toespraak is SLEGS vir die kind wat graag ‘n goeie mondelingpunt wil behaal.
  • Jy kry SLEGS alleenreg in jou SKOOL met hierdie toespraak. Hierdie toespraak kan gedeel word met kinders in ander skole.
  • Jy kan NIE BUITE JOU SKOOL deelneem met hierdie toespraak nie.
  • Indien twee kinders dieselfde toespraak lewer by ‘n kompetisie of selfs net ‘n uitdunrondte van ‘n kompetisie, sal BEIDE kinders GEDISKWALIFISEER word.  Moet dus nie ‘n kans waag nie!
  • Om ‘n toespraak te doen met ‘n argument en ‘n bron gee jou kind blootstelling aan redenaars en hoe om luisteraars te oortuig van ‘n standpunt.
  • Die klastoespraak kan wissel in lengte soos deur jou versoek of soos voorgeskryf deur die onderwyser.
Quantity

Description

Voorwaardes en terme:
  • Dit kan 2 – 3 WERKSDAE neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering.
  • STER REDENAARS formuleer ‘n onderwerp vir jou indien jy nie ‘n onderwerp invul nie.
  • STER REDENAARS formuleer die argument indien ons nie ‘n geldige, oorredende argument van u ontvang nie.
  • Geen toespraak mag oorgedra of herverkoop word aan ‘n derdeparty nie.
  • STER REDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir toesprake wat u met ‘n derdeparty deel.  Maak seker u stuur nie die toespraak na iemand anders nie.
  • Geen veranderings word na die tyd aan die toespraak gemaak nie.
  • Indien daar nie ‘n betaling vir die toespraak ontvang word nie, sal ons aanneem dat u nie belangstel om voort te gaan met die bestelling nie.  Geen betaling, geen toespraak.
  • STER REDENAARS kan u ook nie terugbetaal as u nie van u toespraak “hou” nie want die idee en die inhoud is reeds deur u besigtig.

LET WEL:

  • KOOP SLEGS DIE KLASTOESPRAAK INDIEN JY 100% SEKER IS DAT DIT NIE VIR ATKV of ENIGE ANDER KOMPETISIE DOELEINDES IS NIE EN SLEGS BINNE KLASVERBAND GAAN WEES.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.