Kreatiewe/Informatiewe Toespraak Graad 4-5 (1-2 min)

R300.00

  • Hierdie afdeling is NIE vir bestellings vir die ATKV 2024 onderwerpe nie.
  • Die tydsduur van die toespraak is 1 – 2 min.
  • Het jy die afdelings onder “ATKV Redenaars” gelees?
  • Indien jy seker is dat die toespraak wat jy wil bestel nie daaronder val nie, kan jy hier ‘n toespraak bestel.
  • Hierdie toespraak gee u alleenreg in die skool en is dus nie geskik vir kompetisie doeleindes nie.
  • Hierdie toesprake is kreatief of informatief en nie beredenerend nie maar kan wel bronne bevat.
  • Bedankings-, verwelkomings- en ander formele toesprake val ook in hierdie afdeling.
  • Samesprake (dialoog) vir klas deelname skryf ons ook.
  • Storievertelling val ook hieronder.
  • Indien daar dus slegs ‘n kreatiewe of informatiewe toespraak verwag word, dan is hierdie die regte afdeling om te bestel.
  • Vul asseblief die lengte van die toespraak in op die bestelvorm.
  • Gee agtergrond inligting onder “Addisionele Inligting” om die omvang van die toespraak duidelik te maak vir ons skrywers.
Quantity

Description

Voorwaardes en terme:
  • Dit kan 2 – 3 WERKSDAE neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering.
  • Geen toespraak mag herverkoop of oorgedra word aan ‘n derde party nie.
  • STER REDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir ‘n toespraak wat u met ‘n derde party deel.  Maak seker u stuur nie u toespraak aan iemand anders nie.
  • Geen veranderings word na die tyd aan toesprake aangebring nie.
  • Indien daar geen betaling vir die toespraak ontvang word nie sal ons aanneem dat u nie met die bestelling wil voortgaan nie. Geen betaling, geen toespraak.
  • STER REDENAARS kan u ook nie terugbetaal vir die toespraak indien u nie daarvan “hou” nie want dan is die idee en inhoud reeds deur u besigtig.

LET WEL:

  • KOOP SLEGS ‘N HIERDIE TOESPRAAK INDIEN JY 100% SEKER IS DAT DIT NIE VIR ATKV of ENIGE ANDER KOMPETISIE DOELEINDES IS NIE EN SLEGS BINNE KLAS- OF SKOOLVERBAND GAAN WEES.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.